Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Pa in hof vir moord op tweeling

$
0
0
Pa in hof vir moord op tweeling

Die man wat vir die moord van sy driejarige tweeling aangekeer is, sal na verwagting vandag in die landdroshof in Wynberg, Kaapstad, verskyn.

Die 48-jarige Mario Cavadias is Donderdag in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy kinders, Maximo en Octavia, in sy woonstel in Houtbaai vermoor het.

Die polisie sê Cavadias kon nog nie amptelik aangekla word of in die hof verskyn nie, omdat hy Vrydag in die hospitaal opgeneem is nadat hy glo in die selle van die Houtbaai-polisiekantoor probeer het om sy eie lewe te neem.

The post Pa in hof vir moord op tweeling appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!