Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Telefoonoproepe tussen Koko, Choma word ondersoek

$
0
0
Telefoonoproepe tussen Koko, Choma word ondersoek

Die direksie van Eskom stel ondersoek in na telefoonoproepe tussen die waarnemende uitvoerende hoof van die kragvorsiener, Matshela Koko, en sy stiefdogter, Koketso Choma, se sakevennoot in ’n stadium toe reusekontrakte aan Impulse International toegeken is.

Choma was ’n direkteur van die maatskappy.

Volgens die Sunday Times was Koko 52 keer in kontak met die uitvoerende hoof van Impulse International, Pragasen Pather.

The post Telefoonoproepe tussen Koko, Choma word ondersoek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!