Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA kry nog ʼn rommelstatus-gradering

$
0
0
Fitch Ratings gee SA ook rommelstatus

Die rand was vanoggend vinnig op pad na R14 teenoor die Amerikaanse dollar nadat Fitch Ratings Suid-Afrika Vrydag tot rommelstatus afgegradeer het.

Die geldeenheid het kort gelede teen R13,89 teenoor die dollar verhandel nadat dit Vrydag op R13,77 gesluit het.

Die rand het reeds met meer as 11% verswak sedert president Jacob Zuma verlede maand die minister van Finansies, Pravin Gordhan, en sy adjunk, Mcebisi Jonas, afgedank het.

The post SA kry nog ʼn rommelstatus-gradering appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!