Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

AfriForum maak slaggate reg in Bfn

$
0
0
AfriForum maak slaggate reg in Bfn

Die Burgerregte-organisasie AfriForum het begin om slaggate in Bloemfontein reg te maak.

Volgens AfriForum-koördineerder, Pieter Myburgh, het die organisasie Maandag begin met herstelwerk aan slaggate op paaie in die veral die noorde van die stad.

Myburgh sê AfriForum het R 250 duisend bewillig vir dié herstelwerk en die fondse sal weer van die Mangaung Metro-munisipaliteit teruggeeïs word.

Die fondse wat vir die herstelwerk aangewend word, kom uit lidmaatskap-fondse van AfriForum.

 

The post AfriForum maak slaggate reg in Bfn appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!