Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gedenk-nagwaak vir slagoffers van vragmotoraanslag

$
0
0
Gedenk-nagwaak vir slagoffers van vragmotoraanslag

Duisende Swede het ‘n gedenk-nagwaak in Stockholm gehou vir die slagoffers
van Vrydag se vragmotoraanslag.

Die Sweedse polisie sê die verdagte, ‘n burger van Oesbekistan, sou gedeporteer word.

Die 39-jarige verdagte se aansoek om permanente verblyfreg in Swede is verlede week van die hand gewys.

Vier mense is dood en vyftien beseer toe die man na bewering met ‘n gesteelde biervragmotor deur ‘n straat vol voetgangers gejaag het en in ‘n winkel gebots het.

Elders het Noorweë het die vlak van bedreiging deur terrorisme verskerp nadat ‘n tuisgemaakte bom in die hoofstad, Oslo, ontdek is.

‘n 17-jarige burger van Rusland word in verband met die saak aangehou.

Die regering sê die man is aan hulle bekend en het al sy ondersteuning teenoor die Islamitiese Staat uitgespreek.

The post Gedenk-nagwaak vir slagoffers van vragmotoraanslag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!