Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA voor Strafhof oor al Bashir

$
0
0
SA voor Strafhof oor al Bashir

Suid-Afrika verskyn vandag voor die Internasionale Strafhof in Den Haag oor sy versuim om Soedan se president, Omar al Bashir, in 2015 in hegtenis te neem.

Al Bashir, wat skuldig bevind is aan misdade teen die mensdom in Darfur in Soedan, was destyds in Suid-Afrika vir ‘n beraad van die Afrika-unie.

Die Suid-Afrikaanse regering moet redes aanvoer waarom Al-Bashir nie tydens sy besoek gearresteer en aan die Strafhof uitgelewer is nie, terwyl die strafhof dit versoek het.

The post SA voor Strafhof oor al Bashir appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!