Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nuwe aanklagte teen Delports

$
0
0
Nuwe aanklagte teen Delports

Verskeie nuwe aanklagte van geldwassery kan bygevoeg word op die klagstaat
teen die Delport-ouerpaar, Norman en Johanna, en hul seun, Marius, van
Bloemfontein wat reeds van 135 aanklagte van BTW-bedrog van altesaam R59
miljoen aangekla word.

Netwerk24 berig hul verhoor is deur streeklanddros Leavit Mkansi in die streekhof in Bloemfonteinse tot volgende maand uitgestel.

Dan sal ’n datum bepaal word vir wanneer hulle in die Vrystaatse hooggeregshof moet verskyn.

Die R59 miljoen is die grootste bedrag in een ondersoek oor beweerde BTW-bedrog wat tot nog toe deur die strafregtelike ondersoekeenheid van die Suid Afrikaanse Inkomstediens (SAID) in die Vrystaat en Noord-Kaap ondersoek is.

Die Delports is op borgtog van R50 000 elk uit.

The post Nuwe aanklagte teen Delports appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!