Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Ek sal bedank”– Pulver

Die uitvoerende hoof van die Australiese Rugby-unie, Bill Pulver, sê hy sal onmiddellik bedank indien die direksie voel dit sal in die beste belang van Australiese rugby wees. Die voormalige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en verkoop – 10 April 2017

POSTE EN BETREKKINGS Ek het ‘n Engelse bediende wat tans in Theunessin bly. Sy is opsoek na werk, sy is baie hardwerkend en is baie goed met kinders. Sy kan kook ook. Amanda – 072 432 2112 BETREKKING...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Erfbelasting-skok vir Bfn

’n Erfbelasting-skok wag van 1 Julie af op Bloemfonteiners wanneer munisipale tariewe verhoog en byna 20 000 residensiële eiendomme se erfbelastingrekening vanaf 20% tot met selfs meer as 50% sal styg....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Superrugby: 2 SA spanne val weg

Die ses uitvoerende hoofde van Suid-Afrika se Superrugby-franchises sal vandag in Johannesburg byeenkom oor Sanzaar se aankondiging dat twee Suid-Afrikaanse spanne en ‘n Australiese span van aanstaande...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Guptas mag militêre voertuig besit”

Die militêre kenner, Helmoed Heitman sê dit is nie onwettig vir die Gupta-familie om ‘n militêre voertuig te besit nie. Hy sê dit is moontlik vir privaat individue en organisasies om pantservoertuie te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Dit is rassisme”– Zuma

Pres. Jacob Zuma, wat uiteindelik sy stilswye op die landwye betogings teen hom verbreek het, het die rassekaart gespeel toe hy beweer het dat rassisme oop en bloot ten toon gestel is in Vrydag se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man se ore afgeskeur deur veghonde

’n Man van Bloemfontein verkeer tans in ’n kritieke toestand in die Netcare Pelonomi-hospitaal nadat hy deur twee Amerikaanse veghonde aangeval is terwyl hy na bewering by ’n huis in die stad gewerk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ACM eis verskoning van ANC-Jeugliga

Die Active Citizens Movement eis ‘n onvoorwaardelike verskoning van die ANC-Jeugliga nadat sy ondersteuners ‘n gedenkdiens vir die ontslape ANC-veteraan, Ahmed Kathrada in Durban ontwrig het. Talle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inwoners sien rooi oor vullissakke

Inwoners van Universitas in Bloemfontein sien rooi omdat groot hope vullissakke in die buurt opgestapel word weens die dispute tussen die Mangaung-metro en sy werkers wat al twee maande duur. Netwerk24...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Moenie interne struwelinge openbaar maak nie”

Die minister van finansies, Malusi Gigaba het ‘n beroep op ANC-lede gedoen om nie die party se interne struwelinge openbaar te maak nie. Gigaba het dit gesê by die gedenklesing vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Busbestuurders gereed om te staak

Vakbonde wat busbestuurders verteenwoordig, het werkgewers tot vanmiddag tyd gegee om met hulle in gesprek te tree en ‘n landwye staking te verhoed. Duisende busbestuurders is gereed om môre te begin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

190 renosters aan natuurlike oorsake dood

190 renosters is verlede jaar in die Krugerwildtuin aan natuurlike oorsake dood. Dit sluit renosters in wat weens die droogte dood is en as gevolg van ‘n toename in gevegte weens beperkte hulpbronne....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Busbestuurders dreig om landwyd te staak

Die vakbond – Numsa – het ‘n beroep op die departement van vervoer gedoen om in te gryp in die dreigende staking deur busbestuurders landwyd. Die staking kan duisende mense raak wat na bestemmings vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man in hof vir verkragting van 3

Die verhoor van ‘n man wat aangekla word van die verkragting van drie minderjarige familielede, sal vandag op Zeerust in Noordwes voortgaan. Die saak sloer reeds twee jaar en sommige getuies is reeds...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dagga-saak teen Henri, vriendin teruggetrek

Die saak teen Henri van Breda en sy vriendin, Danielle Janse van Rensburg, is vanoggend in die landdroshof in Kaapstad teruggetrek. Van Breda en Janse van Rensburg is in Augustus 2016 deur die polisie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Departement wil padsterftes verminder

Die departement van vervoer wil probeer om padsterftes oor die Paasnaweek met die helfte te verminder. Die Padverkeerbestuurskorporasie sê hy sal vanjaar meer fokus op bewusmakingsveldtogte wat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motoriste moet gereed wees vir ‘n skok

Motoriste kan hulle in die lig van die swak rand-dollar wisselkoers en stygende ru-oliepryse gereedmaak vir ‘n yslike skok aanstaande maand. Die olieprys het vir die sewende agtereenvolgende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

11 Kovsie studente opgeskorte skorsings, boetes opgelê

Die elf studente van die Universiteit van die Vrystaat wat dissiplinêr verhoor is nadat geweld verlede jaar uitgebreek het ten tyde van ’n Varsitybeker-wedstryd op Shimlapark in Bloemfontein, het met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aksie-dag teen Zuma

Die stryd teen pres. Jacob Zuma word vandag, op sy 75ste verjaardag, met nog ’n massaoptog in die strate van Pretoria en ook in die hoogste hof in die land voortgesit. Vanoggend 9-uur word duisende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jagter geskiet deur rowers

’n Professionele jagter van Nylstroom/Modimolle in Limpopo is gistermiddag trompop in sy huis geskiet terwyl hy op sy bed gesit en TV kyk het. Die 36-jarige Sakkie Bloem was in sy huis in ’n stil...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live