Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Busbestuurders gereed om te staak

$
0
0
Busbestuurders gereed om te staak

Vakbonde wat busbestuurders verteenwoordig, het werkgewers tot vanmiddag
tyd gegee om met hulle in gesprek te tree en ‘n landwye staking te verhoed.

Duisende busbestuurders is gereed om môre te begin staak nadat onderhandelings skipbreuk gely het.

Hulle eis ‘n salarisverhoging van 15% en wil ook oortyd betaal word vir Sondae en openbare vakansiedae.

Vakbonde sê die meeste van die busbestuurders werk skofte van 16 ure en verdien minder as R5 000 per maand.

The post Busbestuurders gereed om te staak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!