!["Moenie interne struwelinge openbaar maak nie"](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/n-103-150x150.png)
Die minister van finansies, Malusi Gigaba het ‘n beroep op ANC-lede gedoen
om nie die party se interne struwelinge openbaar te maak nie.
Gigaba het dit gesê by die gedenklesing vir die ANC-vryheidsvegter, Chris Hani in Boksburg, oos van Johannesburg.
Gigaba sê leiers wat interne kwessies in die openbaar lug, skend die party se beginsels.
The post “Moenie interne struwelinge openbaar maak nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.