Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Inwoners sien rooi oor vullissakke

$
0
0
Inwoners sien rooi oor vullissakke

Inwoners van Universitas in Bloemfontein sien rooi omdat groot hope
vullissakke in die buurt opgestapel word weens die dispute tussen die
Mangaung-metro en sy werkers wat al twee maande duur.

Netwerk24 berig volgens Tjaart van der Walt, DA-raadslid in wyk 23, hoop die vullis op omdat die metro en die werkers nie ’n ooreenkoms kon bereik nie.

Van der Walt sê die munisipaliteit verbreek sy kontrak met Trade Waste Customers, ’n konsortium van maatskappye wat sakeondernemings en woonstelle in Universitas besit.

Ingevolge ’n kontraktuele ooreenkoms sou die munisipaliteit die vullis verwyder, maar omdat dit nie gedoen word nie, gaan Trade Waste Customers nou private maatskappye gebruik om dit te doen.

Qondile Khedama, kommunikasiehoof van die metro, sê hy gaan onmiddellik die saak opvolg om te hoor wat aan die gang is.

The post Inwoners sien rooi oor vullissakke appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!