Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ACM eis verskoning van ANC-Jeugliga

$
0
0
ACM eis verskoning van ANC-Jeugliga

Die Active Citizens Movement eis ‘n onvoorwaardelike verskoning van die
ANC-Jeugliga nadat sy ondersteuners ‘n gedenkdiens vir die ontslape
ANC-veteraan, Ahmed Kathrada in Durban ontwrig het.

Talle ondersteuners van die Jeugliga het die voormalige Minister van Finansies, Pravin Gordhan en die ANC se tesourier-generaal, Zweli Mkhize tydens hul spreekbeurte uitgejou.

Dit was in weerwil van ‘n interdik wat die jeugliga verbied het om chaos by die
geleentheid te veroorsaak.

‘n Woordvoerder van die Active Citizens Movement, Yusuf Vawada sê die jeugliga se optrede is onaanvaarbaar en ‘n poging om mense te intimideer wat nie die Jeugliga se standpunt deel nie.

The post ACM eis verskoning van ANC-Jeugliga appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!