Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

190 renosters aan natuurlike oorsake dood

$
0
0
190 renosters aan natuurlike oorsake dood

190 renosters is verlede jaar in die Krugerwildtuin aan natuurlike oorsake dood.

Dit sluit renosters in wat weens die droogte dood is en as gevolg van ‘n toename in gevegte weens beperkte hulpbronne.

Dié syfers is deur die minister van Omgewingsake, Edna Molewa, in ‘n geskrewe parlementêre antwoord bekendgemaak.

Sy sê 600 renosters is onwettig doodgemaak.

Volgens Molewa is ‘n aantal renosters ook aan twee eienaars in die Noord-Kaap verkoop.

Die Grondwet Hof het onlangs beslis dat die plaaslike handel in renosterhoring wettig is.

The post 190 renosters aan natuurlike oorsake dood appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!