Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

11 Kovsie studente opgeskorte skorsings, boetes opgelê

$
0
0
11 Kovsie studente opgeskorte skorsing, boetes opgelê

Die elf studente van die Universiteit van die Vrystaat wat dissiplinêr verhoor
is nadat geweld verlede jaar uitgebreek het ten tyde van ’n Varsitybeker-wedstryd op Shimlapark in Bloemfontein, het met opgeskorte skorsings en boetes daarvan afgekom.

Netwerk24 berig in die ander opspraakwekkende voorval verlede jaar waarin ’n student water na ’n vroulike veiligheidswag op die kampus gespuit het, is die student ook ’n opgeskorte skorsing opgelê.

Daar is destyds toetse gedoen om te bepaal of urine na die wag gespuit is, maar daar is bevind dit was inderdaad water.

UV-woordvoerder Lacea Loader sê ná die Shimlapark-voorval en die geweld en beskadiging van eiendom daarna is betrokkenes verhoor en opgeskorte skorsings en boetes opgelê.

The post 11 Kovsie studente opgeskorte skorsings, boetes opgelê appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!