Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Aksie-dag teen Zuma

$
0
0
Aksie-dag teen Zuma

Die stryd teen pres. Jacob Zuma word vandag, op sy 75ste verjaardag, met nog
’n massaoptog in die strate van Pretoria en ook in die hoogste hof in die land
voortgesit.

Vanoggend 9-uur word duisende mense met ’n verskeidenheid politieke affiliasies op Kerkplein verwag van waar hulle na die Uniegebou sal stap.

Polisielede is glo al gistermiddag vir die aksie-dag teen Zuma ontplooi.

Netwerk24 berig terwyl gewone mense in die strate betoog, word die UDM se aansoek in die konstitusionele hof gebring om geheime stembriewe toegelaat te kry wanneer LP’s in die parlement vir of teen ’n wantrouemosie in Zuma stem.

The post Aksie-dag teen Zuma appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!