Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Dit is rassisme”– Zuma

$
0
0
"Dit is rassisme" - Zuma

Pres. Jacob Zuma, wat uiteindelik sy stilswye op die landwye betogings teen
hom verbreek het, het die rassekaart gespeel toe hy beweer het dat rassisme oop en bloot ten toon gestel is in Vrydag se optogte waaraan minstens 60 000 mense deelgeneem het.

Hy het op Boksburg gepraat by die jaarlikse herdenking van die sluipmoord op Chris Hani, SAKP- leier.

Save South Africa sê in ’n verklaring dit lyk of Zuma die rassekaart uit desperaatheid speel om verdeeldheid tussen rassegroepe te saai.

Die beweging het Zuma uitgedaag om ’n klag by die Menseregtekommissie in te dien sodat die bewerings deeglik ondersoek kan word.

The post “Dit is rassisme” – Zuma appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!