POSTE EN BETREKKINGS
Saai uit ASB. Ek self soek so gou moonlik enige werk by prellerplein area indien moontlik groot asb. Admin ontvangs kantoorwerk of enige ander werk. Bereid te leer. Kan druk hanteer. Spontane dame. Goeie karakter. Eerlik. Positief. Betroubaar. Nr 0782292936. whatsapp my gerus
__________________________________________________________________________
VERKOPE
ELNA 344 OMKAPMASJIEN
R1900
HOUTRAKKIE VIR plus/minus 80 TOLLETJIES GARE
R200
12 X 1 PINT ( plus/minus 560ml) OUTYDSE GLAS BALLS BOTTELS MET TIN DEKSELS EN REK IN OORSPRONKLIKE KARTON BOKS
R400
SKAKEL 083 406 5991
Bettie het ‘n Porseleinpop om te verkoop, vir R300.00.My no: 0726626582.
Te koop Elektriese ghitaar in baie goeie toestand min gebruik R1400 kontant . Skakel Loutjie 0823767438
TE KOOP 1X HONDE HOK VIR R2OO. SKAKEL 072 756 4802
Om te verkoop 4 bande 195x70x14 R300 tel 0718898040
Te koop n Staalwerkstafel met bankskroef R1 500 Skakel 0833301058
2 High Power Compressor R200 12 Wolt Battery Laaier R400 Jumper Cable en sleeptou R150 Hydraulic Floor Jack R500 kontak Elsa by 076 245 5135
2 te koop kelvinator twin tab kort nuwe pomp slegs R200. Goue poot sitkamer tafeltjie kort net glasblad R200. 0824108886
Ek het die volgende om te verkoop:
‘n Hidroliese hystoestel of kraan (“Jack”)
(om ‘n enjin uit ‘n voertuig te lig) R800 x 2-sitplekbank en 2x stoele R600
1x TV-Kabinet R350
Indien belangstel, skakel 072 732 0676
Te koop dames tuin gereedskap. 0514332299 Izak. Graa vurk hark harde besem alles nuut R130.
LG 13 KK FUZZY LOGIC TURBO DRUM I SENSOR TOP LOADER WASMASJIEN 100 % WERKEND
ASSEBLIEF SLEGS DRINGENDE ERENSTIGE KOPERS !!!!!! PRYS R 1600
SKAKEL : 079 801 3170
Olieverf skilderye van verskillende papegaaie. R70 elk Skakel 0823533872
_____________________________________________________________________________
OPSOEKE
EK’S DRINGEND OPSOEK NA VEILIGHEIDS STEWELS (SAFTY BOOTS) OM TE KOOP N NR 10 EN NA OORPAKKE N NR 36/38 EK SAL DIT OOR KOOP BY IEMAND GROOT ASB EN BAIE DANKIE JY KAN MY SKAKEL BY CELL NR: 0844618740 SONJA COETZEE
Ek is opsoek na ‘n kleinerige sitkamerstel en dubbelbed wat nie te duur is nie. Skakel 072 990 4077
Ek is opsoek na ‘n eenslaap kamer woonstel of ‘n tuinhuis vir hardwerkende man met sober gewoontes. Skakel marie by 083 285 2410
Ek is op soel na n twee plaat stofie met n oondtjie. Hulle kan my kontak by 0628104149
Opsoek na nr 0 of nr 1 rolbal-balle vir n beginner dame vir kontant te koop; skakel Johan 0823660255
Op soek + – 200 tweede handse dakteels. Kan my kontak op : 0825986790
Ons soek na n agterruit van n Datsun sedan 1980 model 140 y. Skakel P.A. De Swardt nr 0836927790
Ek op soek is na ‘n Buite Boord motorboot enjin – 5 – 10 perdekrag.
Dit sal baie waardeer word.
Baie dankie
WHATS UP OF SMS ASSEBLIEF NA – SEL FOON NO – 082 6521 405 – ONS SAL U TERUG SKAKEL
Koop en verkoop, 3 soek duet of huis te huur in Lhpark of universitas, 0824618157
Koop en verkoop a f d 3 ek is op soek na n groot grinder asook 2 bours bokkies sell 0837429788
The post Koop en Verkoop – 07 April 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.