115 TON DROOGTEVOER AAN BOERE GESKENK
AfriForum gaan vandag 115 ton se droogtevoer aan boere in die Vrystaat en Noordwes skenk. Dié skenking is moontlik gemaak deur bydrae van die publiek sowel as donasies van twee Nederlandse...
View ArticleNG KERK ERKEN GAY VERBINTENISSE
Gay verbintenisse word ten volle deur die NG Kerk erken na afloop van ’n vergadering van die algemene sinodale moderamen vandeesweek. Daarvolgens is NG lidmate en predikante se regte ten volle herstel...
View ArticleWAPENS BY VLOOTBASIS GESTEEL: 2 IN AANHOUDING
Die saak teen drie jong mans van Simonstad wat daarvan aangekla is dat hulle in Julie vuurwapens uit die vloot se vuurwapenopslagplek in Simonstad gesteel het, is gister in die landdroshof in Simonstad...
View ArticleOOSTERLINGE STEL NOU OOK BELANG IN DONKIEVELLE
Oosterlinge stel naas renosterhoring deesdae ook belang in donkievelle. Daar is volgens berigte groot aanvraag vir donkievelle en -vleis in Asië, waar dit vir mediese doeleindes gebruik word. Die DBV...
View ArticleHOFSAAK VAN 3 PLAASAANVALLERS WEER UITGESTEL
Die hofverskyning van die drie vermeende plaasaanvallers van Brandfort in die Vrystaat wat die 70-jarige Carl Gutter aangeval het, is gister weer uitgestel tot Maandag. Een van die beskuldiges het in...
View ArticleWATERVLAK VAN ORANJERIVIER DAAL
Die watervlak van die Oranjerivier het die afgelope paar maande met sowat 1,8% gedaal en die departement van water en sanitasie het nou selfs nog strenger beperkings op watergebruik uit die rivier...
View ArticleWEER: WAARSKUWING TEEN VELDBRANDE
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen toestande wat bevorderlik is vir die onstaan van weghol veldbrande word verwag oor die Vrystaat, NoordWes provinsie, verre oostelike dele van die NoordKaap,...
View Article4 VROUE UIT OP KORREKTIEWE TOESIG
Die vier vroue wat saam met amptenare van die destydse Mangaung-munisipaliteit bedrog van meer as R16 miljoen gepleeg het, sal die res van hul vonnisse as korrektiewe toesig uitdien. Die Vrystaatse...
View ArticleTZANEEN: R1,6 MILJOEN VIR VOERTUIE AL IS SKULD R20 MILJOEN
In teenstelling met die DA-beheerde Tshwane metroraad wat ‘n verbod op die aankoop van luukse voertuie vir top raadslede geplaas het, het die ANC-beheerde Tzaneen-munisipaliteit in Limpopo glo R1,6...
View ArticleUV: “SR-VERKIESING ONREGMATIG”
AfriForum Jeug sê die Universiteit van die Vrystaat (UV) se prosedures vir die komende SR-verkiesing is beide gebrekkige en onregmatig. Die organisasie het in skrywe aan die universiteit die UV se...
View ArticleGEE-OM WIL OOK SOSIO-EKONOMIESE OMSTANDIGHEDE VAN BOERE AANSPREEK
Vanjaar se Gee-Om sal ook terug gee aan boere wat in nood verkeer. Die projek werk reeds nou saam met Vrystaat Landbou om sosio-ekonomiese behoeftes van die provinsie se boere aan te spreek. Aangesien...
View ArticleSA GEBORE OPERASANGER OP 51 OORLEDE
Die Suid-Afrikaanse gebore operasanger, Johan Botha, is in sy huis in Wenen, Oostenryk oorlede. Die 51-jarige tenoor is net meer as ‘n jaar gelede met lewerkanker gediagnoseer. Botha was kort voor sy...
View ArticleTRUMP GEE GROOT BELOFTES AS HY WEN
Die Republikeinse presidentskandidaat in die Amerikaanse verkiesing, Donald Trump, sê hy sal die land se weermag uit te brei indien hy in November verkies sou word. Trump het ook beloof om binne die...
View ArticleSKOOLHOOF GESKORS WEENS VERHOUDINGS MET LEERLINGE
Die onderwysdepartement in Mpumulanga het ‘n skoolhoof van ‘n hoërskool op Bosbokrand geskors nadat hy na bewering in intieme verhoudings met leerlinge by die skool betrokke was. Die departement het...
View ArticleMADONSELA DOEN BEROEP OP MKHWEBANE
Die uittredende Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, het ‘n beroep op haar opvolger, Busisiwe Mkhwebane, gedoen om haar deur die Grondwet en die oppergesag van die reg te laat lei. Madonsela het...
View ArticleVRYSTAAT SPEAKER SKIK NA DA-AANSOEK
Die Speaker van die Vrystaatse Wetgewer, Mamiki Qabathe het buite die hof geskik nadat dié Demokratiese Alliansie ‘n aansoek tot hofbevel gedoen het om haar te dwing om ‘n reëls- en...
View ArticleWERKNEMERS BY PARLEMENT STAAK
Werknemers by die parlement, wat lede van die vakbond Nehawu is, het vanoggend begin staak. Die optrede volg nadat daar nie aan hulle twee eise voldoen is om ‘n staking af te weer nie. Die vakbond eis...
View ArticleSLUIPMOORD OP DA-RAADSLID: NOG 3 GEARRESTEER
Die Valke het nog drie verdagtes in die Noord-Kaap in hegtenis geneem in verband met die sluipmoord op die DA-raadslid Johannes Baaitjie en Shuping Nouse naby Daniëlskuil. Charles Mpondomisa, Matthews...
View ArticleZUMA SE NEEF MOET SKULD VAN R23 MILJOEN TERUGBETAAL
Khulubuse Zuma, ‘n neef van die president, moet sy skuld van R23 miljoen oor die volgende 52 maande in verskillende paaiemente terugbetaal. Solidariteit het gister in die hof ‘n betalingsooreenkoms met...
View ArticleUNIVERSITEITSGELD: ‘BLADE MOET DRINGEND ‘N BESLUIT NEEM’
Die ANC Jeugliga het in ‘n ope brief aan die minister van hoër-onderwys, Blade Nzimande, geëis dat hy dringend ‘n besluit moet implementeer om nie universiteitsgeld te verhoog nie. Die...
View Article