Die Suid-Afrikaanse gebore operasanger, Johan Botha, is in sy huis in Wenen, Oostenryk oorlede.
Die 51-jarige tenoor is net meer as ‘n jaar gelede met lewerkanker gediagnoseer.
Botha was kort voor sy dood in Suid-Afrika waar hy ‘n reeks konserte vir die Suid-Afrikaanse Kankervereniging sou hou.
The post SA GEBORE OPERASANGER OP 51 OORLEDE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.