Die Republikeinse presidentskandidaat in die Amerikaanse verkiesing, Donald Trump, sê hy sal die land se weermag uit te brei indien hy in November verkies sou word.
Trump het ook beloof om binne die eerste 30 dae in die Withuis ‘n plan bekend te maak oor hoe om die sogenaamde Islamatiese Staatgroep uit te wis.
Hy sê die vergrote weermag sal finansier word deur onnodige staatsuitgawes te besnoei, belastinginvordering te verbeter en die federale werksmag te verklein.
The post TRUMP GEE GROOT BELOFTES AS HY WEN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.