Die onderwysdepartement in Mpumulanga het ‘n skoolhoof van ‘n hoërskool op Bosbokrand geskors nadat hy na bewering in intieme verhoudings met leerlinge by die skool betrokke was.
Die departement het die skoolhoof hangende ‘n interne ondersoek geskors.
‘n Woordvoerder van die departement, Gerald Sambo, sê hulle sal nou ‘n dissiplinêre verhoor hou waar ‘n besluit geneem sal word oor sy toekoms.
The post SKOOLHOOF GESKORS WEENS VERHOUDINGS MET LEERLINGE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.