Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

WERKNEMERS BY PARLEMENT STAAK

$
0
0

Werknemers by die parlement, wat lede van die vakbond Nehawu is, het vanoggend begin staak.

Die optrede volg nadat daar nie aan hulle twee eise voldoen is om ‘n staking af te weer nie.

Die vakbond eis dat die skorsing van Nehawu-lede opgeskort en dissiplinêre klagtes teen hulle teruggetrek word.

Nehawu eis ook dat aftrekkings van werkers se salarisse, wat verband hou met verlede jaar se staking, uitgestel word.

The post WERKNEMERS BY PARLEMENT STAAK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!