Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SLUIPMOORD OP DA-RAADSLID: NOG 3 GEARRESTEER

$
0
0

SLUIPMOORD OP DA-RAADSLID: NOG 3 GEARRESTEERDie Valke het nog drie verdagtes in die Noord-Kaap in hegtenis geneem in verband met die sluipmoord op die DA-raadslid Johannes Baaitjie en Shuping Nouse naby Daniëlskuil.

Charles Mpondomisa, Matthews Legodu en Richard Hasana het gister in die hof in Postmasburg verskyn nadat hulle Dinsdag gearresteer is.

Hulle sal weer op 22 September saam met hul medebeskuldigde, Zet Magawu, in die hof verskyn.

 

 

The post SLUIPMOORD OP DA-RAADSLID: NOG 3 GEARRESTEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!