Khulubuse Zuma, ‘n neef van die president, moet sy skuld van R23 miljoen oor die volgende 52 maande in verskillende paaiemente terugbetaal.
Solidariteit het gister in die hof ‘n betalingsooreenkoms met Zuma as voormalige direkteur van Aurora Empowerment Systems bereik.
Die geld moet aan die likwidateurs van die Pamodzi goudmyn betaal word wat dit op hulle beurt aan die gewese werkers van die myn sal oorbetaal.
The post ZUMA SE NEEF MOET SKULD VAN R23 MILJOEN TERUGBETAAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.