Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

UNIVERSITEITSGELD: ‘BLADE MOET DRINGEND ‘N BESLUIT NEEM’

$
0
0

Die ANC Jeugliga het in ‘n ope brief aan die minister van hoër-onderwys, Blade Nzimande, geëis dat hy dringend ‘n besluit moet implementeer om nie universiteitsgeld te verhoog nie.

Die sekretaris-generaal, Njabulo Nzuza, sê hy het die brief geskryf omdat die privaatvergaderings met Nzimande niks tasbaars opgelewer het nie.

Die ANC Jeugliga sê ‘n verhoging in klasgeld in onaanvaarbaar.

The post UNIVERSITEITSGELD: ‘BLADE MOET DRINGEND ‘N BESLUIT NEEM’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!