Die watervlak van die Oranjerivier het die afgelope paar maande met sowat 1,8% gedaal en die departement van water en sanitasie het nou selfs nog strenger beperkings op watergebruik uit die rivier ingestel.
Die beperkings wat ingestel is, is 15% vir besproeiingsboere en 10% vir nywerheidsen huishoudelike gebruik.
Munisipaliteite sal nou moet toesien dat almal hulle hou by die beperkings.
The post WATERVLAK VAN ORANJERIVIER DAAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.