Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen toestande wat bevorderlik is vir die onstaan van weghol veldbrande word verwag oor die Vrystaat, NoordWes provinsie, verre oostelike dele van die NoordKaap, suidelike en sentrale dele van Gauteng, noordelike en westelike dele van OosKaap, asook die suidwestelike dele van Limpopo en Mpumalanga.
Swaar reen neerslae (50mm in 24uur) is verder moontlik oor die berge dele van die Kaap Metropole, suidwestelike dele van die Kaap Wynlands en die westelike dele van Overberg Distrik.
Sterk binneland-winde word verwag op plekke oor die Vrystaat, die noordelike dele van die Oos-Kaap, verre oostelike dele van die Noord-Kaap, asook oor die Noord-Wes en die
Die weerdiens se Tonie Rossouw sê daar is ‘n moontlikheid van reën vir die sentrale gedeelte van die land volgende week.
Luister gerus potgooi-opname vir meer:
The post WEER: WAARSKUWING TEEN VELDBRANDE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.