Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

ROWERS TEIKEN BLOEMFONTEIN-SAKELUI

Daar was glo weer vandag `n aantal besigheidsrowe in die omgewing van Parkweg en Bayswater in Bloemfontein. Die voorvalle van roof word na berig word deur vyf gewapende persone uitgevoer in `n wit of...

View Article


CURRIEBEKER-HALFEINDRONDE KAN DALK UITGESTEL WORD

Die Curriebeker-rugbyreeks se halfeind- en eindronde kan dalk eers later plaasvind indien die huidige voorloper, die Haaie, die ligafase in die eerste of tweede plek op die puntelys afsluit. Netwerk24...

View Article


BRANDSTOFPRYSE DAAL

Die prys van alle grade petrol het om middernag met 18 sent per liter gedaal. Diesel kos 48 sent per liter minder en die prys van paraffien daal met 63 sent ‘n liter. Die brandstof dalings sou heelwat...

View Article

“MODEL C-SKOLE SE PERSONEEL MOET TRANSFORMEER”

Die direkteur-generaal van die departement van basiese onderwys, Hubert Mweli, sê ou model C-skole se personeel moet transformeer om die bevolkingsamestelling van dié skole se leerlinge te weerspieël....

View Article

BFN VROU GEVONNIS VIR DIE MOORD OP HAAR MAN

‘n Bloemfonteinse vrou, Elmarie van der Berg, is tot ses jaar tronkstraf gevonnis vir haar aandeel in die moord op haar man, Hugo, in 2013 in die Rosestad. Die 33-jarige Van der Berg is in die...

View Article


MOTSOENENG HOU KONSERT OM HOMSELF TE BEDANK

Die SAUK se omstrede bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, bied Saterdag ‘n uitspattige konsert aan om die SAUK en homself te bedank vir sy idee om alle radiostasies te verplig dat 90% van hul speellyste uit...

View Article

VROU WAT HONDESALON GEBRUIK OM JUWELE TE STEEL IN HOF

Die Goudveldse vrou wat inwoners in die streek die afgelope jaar van juwele van meer as R1 miljoen besteel het, bly in aanhouding tot sy weer op 29 Septemer in die hof op Virginia verskyn. Netwerk24...

View Article

MAN BETRAP MET VUURPYLLANSEERDERS

‘n 46-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy betrap is met wapens insluitend vuurpyllanseerders op Springs aan die Oos-Rand. Hy is ook in besit gevind van ammunisie vir verskillende vuurwapens,...

View Article


2 VOERTUIE VAN METRO OP VEILING VERKOOP

Die Mangaung-Metro se twee voertuie is gister vir ‘n allemintige R284 000 op ‘n veiling in die Rosestad verkoop. Die veiling het gespruit uit skuld wat die metro nie betaal het nie. Netwerk24 berig die...

View Article


NUWE OB: DA STEUN NIE VIR MKHWEBANE NIE

Die DA sê hy sal nie die aanbeveling steun dat die Staatsveiligheidsagentskap se analis, Busisiwe Mkhwebane, die nuwe Openbare Beskermer word nie. Die DA-lede op die ad hoc-komitee, Glynnis Breytenbach...

View Article

“SA KRY NIE WAARDE VIR GELD UIT GRONDHERVORMINGSPROGRAM NIE”

Die finansiële en fiskale kommissie sê Suid-Afrika kry nie waarde vir geld uit sy grondhervormingsprogam nie, ondanks aansienlike hulpbronne wat daarin gestort is. Die kommissie sê die groot...

View Article

TSHWANE SE LUUKSE MOTORS POLISIE TOE

Politici en senior amptenare in Pretoria sal een van die dae afskeid moet neem van hul luukse motors en geen luukse motor sal tydens die DA se bewind gekoop of gehuur word nie. Die uitvoerende...

View Article

“SA RUGBY KAN NOG BOD MAAK OM 2023 BEKER AAN TE BIED”

Die direkteur-generaal van die departement van sport, Alec Moemi sê SA Rugby kan steeds ‘n bod maak om die 2023 Rugbywêreldbeker aan te bied indien die sport teen die spertyd in 2017...

View Article


Koop en Verkoop – 07 Sep 2016

POSTE EN BETREKKINGS Opsoek na n betrekking Admin / Ontvangs Rekenaarvaardig, Ivoderings Deploma en Site manager Diploma en velle meer. Kan onmiddelik pos aanvaar Zurina 078 095 5866 My naam is...

View Article

“REëN IS NIE GENOEG OM DROOGTE TE VERLIG NIE”

Agri Wes-Kaap is verheug oor die onlangse reën regoor die provinsie, maar sê dit is nie genoeg om die droogte in sekere gebiede te verlig nie. Vlakke van opgaardamme het die afgelope week regoor die...

View Article


STUDENTE BETOOG: 16 IN POLISIEAANHOUDING

Altesame 16 studente aan die Universiteit van KwaZulu-Natal wat betoog teen ‘n verhoging in klasgelde, is in polisieaanhouding nadat hulle na bewering betrokke was by die afbrand en vandalisering van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VERWOERD: FEITE VERDRAAI OM ‘N KARIKATUUR TE SKEP

“Ek daag mense wat so slim is oor Verwoerd uit om net een ding te gaan doen: lees sy toesprake en gaan kyk self of jy of jy rassisme daarin kan kry.” So sê Dr Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront...

View Article


WAYDE VRYDAG TUIS

‘n Groot aantal aanhangers en familielede het vanoggend by die O. R. Tambo lughawe in Kempton Park gewag vir die aankoms van die Olimpiese helde Wayde van Niekerk en Akani Simbine. Van die mense het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

TRANSFORMASIE: SKADE AAN MODEL C-SKOLE WAG

AfriForum  sê transformasiedruk kan Model C-skole onberekenbare skade kan aanrig. Dit volg nadat die direkteur-generaal (DG) van basiese onderwys, Hubert Mweli, gesê het dat die personeel van...

View Article

MKHWEBANE GEKIES AS NUWE OB

Die nasionale vergadering het gisteraand gestem dat a dv. Busisiwe Mkhwebane as die nuwe openbare beskermer, OB, aangestel word. Netwerk24 berig pres. Jacob Zuma moet haar aanstelling bekragtig nadat...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live