Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VROU WAT HONDESALON GEBRUIK OM JUWELE TE STEEL IN HOF

$
0
0

Die Goudveldse vrou wat inwoners in die streek die afgelope jaar van juwele van meer as R1 miljoen besteel het, bly in aanhouding tot sy weer op 29 Septemer in die hof op Virginia verskyn.

Netwerk24 berig die 28-jarige Angelique Richards, ook bekend as Prinsloo, het haar mobiele hondesalon gebruik om kliënte in Virginia, Welkom en Odendaalsrus te besteel.

Sy het honde by hul huise gebad en geskeer en gevra om die badkamer te gebruik.

Sy het dan die juwele gebuit.

Die polisie meen daar is nog heelwat sake wat nie aangemeld is nie en dat sy ook in verskeie dorpe in Mpumalanga mense so besteel het.

The post VROU WAT HONDESALON GEBRUIK OM JUWELE TE STEEL IN HOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!