‘n 46-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy betrap is met wapens insluitend vuurpyllanseerders op Springs aan die Oos-Rand.
Hy is ook in besit gevind van ammunisie vir verskillende vuurwapens, sowel as ‘n koeëlvastebaadjie.
Die man se huis is deursoek nadat die polisie ‘n wenk ontvang het.
The post MAN BETRAP MET VUURPYLLANSEERDERS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.