Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 VOERTUIE VAN METRO OP VEILING VERKOOP

$
0
0

Die Mangaung-Metro se twee voertuie is gister vir ‘n allemintige R284 000 op ‘n veiling in die Rosestad verkoop.

Die veiling het gespruit uit skuld wat die metro nie betaal het nie.

Netwerk24 berig die minibus is vir R212 000 aan ‘n tweedehandse motorhandelaar in die stad verkoop, terwyl ‘n anonieme koper van die Oos-Kaap die dubbelkajuitbakkie vir R72 000 opgeraap het.

DA-raadslid Hans Britz sê sover sy kennis strek, het so iets nog nooit tevore by die munisipaliteit gebeur nie.

Ernest Mohlahlo, finanshoof, sê hy weet nie van die voertuie van die munisipaliteit wat gister opgeveil is nie en het navrae na adv. Charlie Naidoo, hoof van die munisipaliteit se regsafdeling, verwys.

The post 2 VOERTUIE VAN METRO OP VEILING VERKOOP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!