POSTE EN BETREKKINGS
Opsoek na n betrekking
Admin / Ontvangs
Rekenaarvaardig, Ivoderings Deploma en Site manager Diploma en velle meer.
Kan onmiddelik pos aanvaar
Zurina 078 095 5866
My naam is Jeane-Marie eks 27jr oud en is dringend opsoek na werk in Bloemfontein vir ontvangs of admin. Eks tans woonagtig in meyerton en het nie werk nie. Ek wil grag Bloemfontein toe te trek want daar is familie daar. Mense kan my kontak in verbamd met werk op 0832404115
Dorothy soek werk om iemand by huis te versorg en bejaardes te versorg in bfn omgewing 0760776003
Koop en verkoop. Afdeling 1 poste en betrekkings. My naam is Madelein. En is opsoek na n pos in kassiere werk. Het ondervinding. Kan enige tyd begin. My nommer is 083 369 9272
Goeie dag ek is jong dame wat opsoek nawerk verkope, bemarking of met diere skakel asb Isabel by 0728267209
AAfdeling 1 . Gekwalifiseerde petrol n dieselwerktuigkundige dringend op na betreking in bloemfontein enige ander werk sal ook aanvaar word skakel vAi kobus by 0616252800
WERK SOEK PROGRAM. EK IS ‘ N TUISVERSORGE WOON IN . HET LOJAALE VERW. 0722011510 MARINDA
______________________________________________________________________
VERKOPE
Te koop, 1 boks parte vir Kenwood chef menger vir R100, en 1 space HD DSTV skottel R150, Broodsnyer vir R120 Skakel : 084 540 1848
Tekoop, Ek het ‘n groot braai 4 in 1 gas of hout vir R500, 1 Boks met consel inle bottels R150, Filler koffie masjien nuut vir R150. Skakel Johan 083 479 9649
Ek het ‘n Wirlpool wasmasjien (Top loader) te koop. 8 cycle 2 speed heavy duty super capasity
R200.00 Tans nie in werkende toestand.
Kontak Ben 072 605 2819 / 072 7477 393
Bied die volgende te koop aan.
ARGILLA
1X OVAL ROASTER
1X BROOD PAN
1X BAK MET DEKSEL
PRYS: R650.
Skakel vir Ethel – tel nr: 082 773 9037
Het die volgende te koop hout biltong kerwer R120 elekrtriese mes R10 0 en n klomp glas items melkbekers, blompotte, vrugtebak en koek bakke alles vir R130. Skakel 0827095016
2 verkope , AMARILLAPLANTE R20, WASPLANTE R3O ,VARKORE BAIE MOOI R6O PER BAK GROOT BOLLE. 0839486457 Mary
Gawie het duiwehok om te verkoop 6mx2m x2m . Afskorting in hok ook prys R1500 of naaste aanbod cell. 0768664617 alle ure
SKOENE rak vir 18 skoene@ R50 ,ELEKTRIESE EIERKOKER vir 7 eiers @ R100, 4 Bane Satyn Silver Gordyne baie goeie toestand is gevoering, woolworths 230×218 @R200 n baan of R600 vir alles, 0834799832
_________________________________________________________________________________
OPSOEKE
Opsoek na orpington hoender henne asb kontak melandi by 0837409453 asb. Dringend
Ek is op soek na baba klere en klere vir my. Skakel 082 291 5915
Soek. Gloster kanarie mannetjie. Skakel 083 272 3376
Koop en verkoop, 3, soek 2 hout buite deure, 0824618157
OPSOEK goeie mre ek is opsoek na ou bergfiets 26 spoed tyres as iemand my kan help asb. Dis Roelof 0619919680.
Opsoek na iemand wat voorbeelde van slagspreke van ‘n kroek op plankies, of hout raampies maak. Bv. “Hier drink ons tot ons le dan drink ons verder” Skakel Nico by 0834682812
Baie dringend opsoek na blyplek asb. Eenman of groot kamer. Twee persone en babatjie. Sms of skakel 074 6877706
Soek. Soek (asseblief) n motorseil om te koop vir redelike prys dankie. 0827413081. Baie danki
The post Koop en Verkoop – 07 Sep 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.