Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MKHWEBANE GEKIES AS NUWE OB

$
0
0

Die nasionale vergadering het gisteraand gestem dat a dv. Busisiwe Mkhwebane as die nuwe openbare beskermer, OB, aangestel word.

Netwerk24 berig pres. Jacob Zuma moet haar aanstelling bekragtig nadat 263 stemme teenoor 79 teenstemme deur LP’s uitgebring is wat haar as opvolger vir adv. Thuli Madonsela aanvaar.

Verskeie politieke partye het Mkhwebane se aanstelling verwelkom, maar die DA het egter daarteen gestem.

DA-LP adv. Glynnis Breytenbach het gesê die DA kan nie Mkhwebane se aanstelling steun nie omdat sy nie die beste kandidaat vir die pos was nie.

Volgens Breytenbach is die tyd wat Mkhwebane in China as immigrasie-agent bestee het, baie verdag.

Mkhwebane intussen oorweeg regstappe teen die DA oor die bewerings wat die politieke party oor haar gemaak het.

The post MKHWEBANE GEKIES AS NUWE OB appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!