Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

CURRIEBEKER-HALFEINDRONDE KAN DALK UITGESTEL WORD

$
0
0

Die Curriebeker-rugbyreeks se halfeind- en eindronde kan dalk eers later plaasvind indien die huidige voorloper, die Haaie, die ligafase in die eerste of tweede plek op die puntelys afsluit.

Netwerk24 berig die halfeindronde is geoormerk vir die naweek van 7 en 8 Oktober, maar die Springbokke speel op 8 Oktober in Durban in die Rugbykampioenskap teen Nieu-Seeland.

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie kan besluit om die Haaie se moontlike halfeindstryd tuis as voorwedstryd vir die Bokke te gebruik.

Die druk waaronder die speeloppervlak geplaas sal word, veral in nat toetstande, kan hulle egter noop om die halfeindronde en gevoglik ook eindstryd tot later uit te stel.

The post CURRIEBEKER-HALFEINDRONDE KAN DALK UITGESTEL WORD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!