Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VERWOERD: FEITE VERDRAAI OM ‘N KARIKATUUR TE SKEP

$
0
0

“Ek daag mense wat so slim is oor Verwoerd uit om net een ding te gaan doen: lees sy toesprake en gaan kyk self of jy of jy rassisme daarin kan kry.”

So sê Dr Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus, wat Dinsdagaand in Brandpunt ‘n oorsig oor die lewe van dié voormalige eerste minister van Suid-Afrika gegee het.

Rosestad 100.6 Nuus Hendrik Verwoer moordRosestad 100.6 Nuus Private Eye - Verwoerd - A Nation MournsDr. Hendrik Verwoerd is op 6 September 1966 in die parlement in Kaapstad vermoor. Dit was die tweede poging om Verwoerd te vermoor.

Mulder sê Verwoerd, wat in die hoofstroom media uitgemaak word as ‘n Nazi en ‘n rassis, het nêrens swartmense afgemaak as minderwaardig nie.

“Verwoerd het gekom in ‘n tyd wat daar nie oplossings vir ons (Suid-Afrika se) probleme was nie,” sê Mulder.

Volgens Mulder het Verwoerd juis die argument van sy tyd, dat swartmense en hul kultuur minderwaardig is, gerargumenteer en gesê almal moet gelyk behandel word.

Luister gerus na die volledige potgooi-opname:

The post VERWOERD: FEITE VERDRAAI OM ‘N KARIKATUUR TE SKEP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!