Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

“NIKS SINISTERS” AAN ZUMA, GORDHAN SE APARTE VLUGTE

Die presidensie sê daar is niks sinisters aan die feit dat president Zuma en die minister van Finansies, Pravin Gordhan, met verskillende vliegtuie na die G20-beraad in Sjina gevlieg het nie. Volgens...

View Article


OUDSTE TOETSKRIEKETSPELER OP 97 OORLEDE

Lindsay Tuckett, die wêreld se oudste lewende toetskrieketspeler en voormalige president van Vrystaat Krieket, is gisteroggend in die ouderdom van 97 in die Rosestad oorlede. Tuckett, wat tot met sy...

View Article


LIGGAME VAN 2 TIENERS GEVIND

Niemand is nog in hegtenis geneem nadat die liggame van twee tieners Sondagoggend agter ‘n kerk op Thaba Nchu in die Vrystaat gevind is nie. Polisiewoordvoerder, sersant Martin Xuma, sê die 16-jarige...

View Article

“ZUMA MOET VINNIG OP TREE TEEN ZWANE”

Cosatu het president Jacob Zuma gevra om vinnig op te tree teen die minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane, oor sy verklaring dat die kabinet besluit het dat ’n geregtelike ondersoek gedoen...

View Article

SPERTYD OOR GORDHAN DEUR VALKE GEïGNOREER

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) en die Valke het die Helen Suzman-stigting se ultimatum om te onderneem om nie die finans-minister, Pravin Gordhan, in hegtenis te neem nie, gister teen die spertyd...

View Article


ISIS: 40 DOOD IN VLAAG BOMONTPLOFFINGS IN SIRIë

Die Islamitiese Staat het aanspreeklikheid aanvaar vir gister se vlaag bomontploffings in Sirië. Minstens 40 mense is dood en talle ander beseer in vier aanvalle binne ‘n uur in die stede, Tartous,...

View Article

“GORDHAN TREE OP ASOF HY ONAANTASBAAR IS”– MALEMA

Die leier van die EFF, Julius Malema, sê die minister van finansies, Pravin Gordhan, moet hom aan die Valke onderwerp en vra ingevolge watter wette hulle hom ondersoek. Malema het bygevoeg Gordhan tree...

View Article

METRO GAAN GELD GEBRUIK VIR KOOP VAN KAARTJIES

Die Mangaung-metro het goedkeuring gegee dat raadslede wat reeds reusagtige vergoedingspakkette ontvang, kaartjies vir aanbiedings soos Macufe met raadsgeld kan aankoop. Die punt is met 59 stemme van...

View Article


VOERTUIE WORD OPGEVEIL OM METRO SE SKULD TE BETAAL

‘n Minibus en dubbelkajuit-bakkie van die Mangaung-metro word vandag deur die balju opgeveil om uitstaande skuld van die metro te delg. Die balju, Andries Kruger, het aan Netwerk24 bevestig die...

View Article


BOB SKINSTAD BEDANK, TREK ENGELAND TOE

Die voormalige Springbok-kaptein en SuperSport-rugbykommentator, Bob Skinstad, het sy werk bedank en sy gesin na Engeland verhuis. Sport24 berig Skinstad sal glo steeds as vryskut-kommentator in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

WATER: ‘LEKKASIES BLY HOOG’

Die Mangaung Metro-munisipaliteit doen weinig om die watebeperkings in Bloemfontein af te dwing en waterlekkasies in die metro bly hoog. Dit is volgens DA raadslid, Rossouw Botes wat sê waterverbruik...

View Article

DIT GEMIS? WAT JY MOET WEET VAN FAMILIEREG

Jaco de Wet het Dinsdagoggend gepraat met Ilse Strydom en Chrismarie Lilly van Phatsoane Henney Prokureurs oor Familiereg. Indien jy dit gemis het, luister gerus hier: The post DIT GEMIS? WAT JY MOET...

View Article

‘KOMMER OOR GORDHAN KOS SA MILJARDE RANDE’

Ekonome sê kommer oor wat met die minister van Finansies, Pravin Gordhan, gaan gebeur, het die land verlede week R10 miljard gekos. ‘n Ekonoom van Investec, Annabel Bishop, het aan Fin24 gesê...

View Article


ESKOM: R39 MILJOEN MEER VAN SOWETO

Eskom sê hy het vanaf die 2014/15-boekjaar tot einde Junie vanjaar R39 miljoen méér inkomste uit Soweto gekry nadat voorafbetaalde meters in dié woongebied, suidwes van Johannesburg, geïnstalleer is....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VICKI MOMBERG WEER IN HOF

Die eiendomsagent, Vicki Momberg, wat op video afgeneem is toe sy in Februarie vanjaar in Johannesburg rassistiese aanmerkings teenoor swart polisielede gemaak het, sal na verwagting weer vandag in die...

View Article


STATISTIEKE SA: EKONOMIE HET VERBETER

Die Suid-Afrikaanse ekonomie het volgens Statistieke Suid-Afrika in die tweede kwartaal verbeter. Dit het met 3,3% gegroei vergeleke by die eerste kwartaal, en is meer as die 1,7% wat die mark verwag...

View Article

‘MCBRIDE SE SKORSING WAS ONGRONDWETLIK’

Die Konstitusionele Hof het beslis dat die minister van Polisie, Nathi Nhleko, se besluit om die hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Robert McBride, te skors, onwettig en...

View Article


50 JAAR: FLIP BUYS PRAAT OOR HENDRIK VERWOERD

Dr. Hendrik Verwoerd is op hierdie dag (6 September) in 1966 in die parlement in Kaapstad vermoor. ‘n Parlementêre-beampte, Dimitri Tsafendas, het Dr Verwoerd, destydse Eerste Minister van Suid-Afrika,...

View Article

“DIE EFF GAAN SAL VAN MYENI RED”– MALEMA

Die EFF-leier, Julius Malema, sê sy party gaan die Suid-Afrikaanse Lugdiens van sy raadsvoorsitter, Dudu Myeni, red. Hy sê die EFF gaan ‘n mosie by die Parlement ter tafel lê om die stand van die SAL...

View Article

BETOGERS STEEK KANTORE AAN DIE BRAND

Die polisie is op ‘n gereedheidsgrondslag nadat betogers die kantore van die Umshwathi-munisipaliteit in Nieu-Hanover in die KwaZulu-Natalse Middelland, asook tien voertuie aan die brand gesteek het....

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live