Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ZUMA MOET VINNIG OP TREE TEEN ZWANE”

$
0
0

Cosatu het president Jacob Zuma gevra om vinnig op te tree teen die minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane, oor sy verklaring dat die kabinet besluit het dat ’n geregtelike ondersoek gedoen moet word na die banke wat die Gupta-familie se bankrekenings gesluit het.

Die vakverbond het Zwane van politieke arrogansie en selfverheerliking beskuldig en sê sy uitlatings ondermyn nie net die kabinet nie, maar skep ernstige vrae oor wie in beheer en in wie se hande die mag in die regering is.

Zuma het vroeër Zwane se uitlatings in ’n skerp bewoorde verklaring ontken en hom daarvan gedistansieer.

The post “ZUMA MOET VINNIG OP TREE TEEN ZWANE” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!