Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SPERTYD OOR GORDHAN DEUR VALKE GEïGNOREER

$
0
0

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) en die Valke het die Helen Suzman-stigting se ultimatum om te onderneem om nie die finans-minister, Pravin Gordhan, in hegtenis te neem nie, gister teen die spertyd geïgnoreer.

Die stigting het verlede week gevra dat die twee instellings teen Maandag 12 uur sou onderneem om Gordhan nie in hegtenis te neem nie.

Gebeur dit wel, versoek die stigting ’n kennisgewing van minstens 20 dae voor die tyd sodat hy ‘n interdik daarteen kan bekom.

Netwerk24 berig Luvuyo Mfaku, woordvoerder van die NVG, het gesê hulle is van plan om die stigting te antwoord, maar sal dit deur regsverteenwoordigers doen en nie die media nie.

Mfaku het gesê geen besluit is nog geneem oor die saak waarby die SAID se sogenaamde onwettige spioenasie-eenheid en Gordhan betrek word nie.

The post SPERTYD OOR GORDHAN DEUR VALKE GEïGNOREER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!