Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ISIS: 40 DOOD IN VLAAG BOMONTPLOFFINGS IN SIRIë

$
0
0

Die Islamitiese Staat het aanspreeklikheid aanvaar vir gister se vlaag bomontploffings in Sirië.

Minstens 40 mense is dood en talle ander beseer in vier aanvalle binne ‘n uur in die stede, Tartous, Homs, Damaskus en Hassakeh.

Die dodelikste aanval was net buite Tartous waar 30 burgerlikes in ‘n motorbom-ontploffing en daaropvolgende selfmoord-bomaanval dood en nog 45 beseer is.

The post ISIS: 40 DOOD IN VLAAG BOMONTPLOFFINGS IN SIRIë appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!