Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“GORDHAN TREE OP ASOF HY ONAANTASBAAR IS”– MALEMA

$
0
0

Die leier van die EFF, Julius Malema, sê die minister van finansies, Pravin Gordhan, moet hom aan die Valke onderwerp en vra ingevolge watter wette hulle hom ondersoek.

Malema het bygevoeg Gordhan tree op asof hy onaantasbaar is en asof die land in duie sal stort as daar aan hom geraak word.

Netwerk24 berig pres. Jacob Zuma het by monde van sy woordvoerder, Bongani Ngqulunga, ontken dat hy die tesourie en Gordhan se vlerke wil knip.

Business Day berig dat Zuma die ondertekening van ’n wysiging aan die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum vertraag as deel van ’n georkestreerde aanslag om Gordhan en die tesourie te kortwiek.

Volgens Ngqulunga het Zuma egter ’n beswaar teen die ondertekening van die wetsontwerp ontvang en moet hy dit oor grondwetlike kwessies oorweeg.

The post “GORDHAN TREE OP ASOF HY ONAANTASBAAR IS” – MALEMA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!