Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

LIGGAME VAN 2 TIENERS GEVIND

$
0
0

Niemand is nog in hegtenis geneem nadat die liggame van twee tieners Sondagoggend agter ‘n kerk op Thaba Nchu in die Vrystaat gevind is nie.

Polisiewoordvoerder, sersant Martin Xuma, sê die 16-jarige seun en 15-jarige meisie het albei verskeie steekwonde aan die kop en keel gehad.

Stukkende bierbottels wat op die toneel gevind is, is blykbaar in die moorde gebruik

The post LIGGAME VAN 2 TIENERS GEVIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!