Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘KOMMER OOR GORDHAN KOS SA MILJARDE RANDE’

$
0
0

Ekonome sê kommer oor wat met die minister van Finansies, Pravin Gordhan, gaan gebeur, het die land verlede week R10 miljard gekos.

‘n Ekonoom van Investec, Annabel Bishop, het aan Fin24 gesê buitelanders het ’n netto R10 miljard se Suid-Afrikaanse aandele en skuldbriewe verkoop.

Dit beteken soveel meer geld is onttrek as wat deur buitelanders belê is.

Bishop sê in die hele Augustus is R3,4 miljard meer buitelandse geld uit Suid-Afrika onttrek as wat belê is.

The post ‘KOMMER OOR GORDHAN KOS SA MILJARDE RANDE’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!