Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ESKOM: R39 MILJOEN MEER VAN SOWETO

$
0
0

Eskom sê hy het vanaf die 2014/15-boekjaar tot einde Junie vanjaar R39 miljoen méér inkomste uit Soweto gekry nadat voorafbetaalde meters in dié woongebied, suidwes van Johannesburg, geïnstalleer is.

Volgens die kragvoorsiener skuld Soweto hom R4 miljard, terwyl onwettige aansluitings Eskom ‘n verdere nagenoeg R2 miljard in verlore inkomste kos.

Eskom het vroeër vanjaar gesê hy sal dit oorweeg om inwoners se agterstallige skuld af te skryf indien hulle oorslaan na voorafbetaalde meters én oor die volgende drie jaar goeie betalingsgedrag handhaaf.

The post ESKOM: R39 MILJOEN MEER VAN SOWETO appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!