Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VICKI MOMBERG WEER IN HOF

$
0
0

Die eiendomsagent, Vicki Momberg, wat op video afgeneem is toe sy in Februarie vanjaar in Johannesburg rassistiese aanmerkings teenoor swart polisielede gemaak het, sal na verwagting weer vandag in die Randburg-landdroshof verskyn.

Sy staan tereg op ‘n aanklag van crimen injuria.

VICKI MOMBERG WEER IN HOF

Vicki Momberg. Foto: Netwerk24

Momberg het die hulp van ’n swart polisielid geweier nadat sy die slagoffer van ’n grypdiefstal in Northriding, Johannesburg, was en daarna oor die kaliber swartmense in die stad gekla het.

 

 

 

 

 

 

 

The post VICKI MOMBERG WEER IN HOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!