Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BETOGERS STEEK KANTORE AAN DIE BRAND

$
0
0

Die polisie is op ‘n gereedheidsgrondslag nadat betogers die kantore van die Umshwathi-munisipaliteit in Nieu-Hanover in die KwaZulu-Natalse Middelland, asook tien voertuie aan die brand gesteek het.

Die inwoners betoog teen swak dienslewering.

Drie mense is vir ondervraging aangekeer.

Die polisie sê intussen ses voertuie en ‘n gebou is deur sowat 200 oproerige studente op die Westville-kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal aan die brand gesteek.

Woordvoerder, luitenant Thulani Zwane sê die polisie is ook met klippe gegooi en 16 studente is in hegtenis geneem.

Hulle sal môre in die Durban-landdroshof verskyn.

The post BETOGERS STEEK KANTORE AAN DIE BRAND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!