Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“DIE EFF GAAN SAL VAN MYENI RED”– MALEMA

$
0
0

Die EFF-leier, Julius Malema, sê sy party gaan die Suid-Afrikaanse Lugdiens van sy raadsvoorsitter, Dudu Myeni, red.

Hy sê die EFF gaan ‘n mosie by die Parlement ter tafel lê om die stand van die SAL te bespreek, aangesien die lugdiens in ‘n krisis is weens president Jacob Zuma se vriendin.

Malema sê die feit dat Myeni nie die SAL se uitstaande finansiële verslae kan lewer nie, is ‘n bewys van haar onbevoegdheid.

The post “DIE EFF GAAN SAL VAN MYENI RED” – MALEMA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!