Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘MCBRIDE SE SKORSING WAS ONGRONDWETLIK’

$
0
0

Die Konstitusionele Hof het beslis dat die minister van Polisie, Nathi Nhleko, se besluit om die hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Robert McBride, te skors, onwettig en ongrondwetlik was.

Regter Chris Jafta het die skorsing ter syde gestel.

McBride is in Maart 2015 geskors omdat hy glo ‘n verslag oor die voormalige hoof van die Valke, Anwa Dramat, en die gewese Gautengse hoof van die Valke, Shadrack Sibiya, verander het.

Hulle is daarvan aangekla dat hulle ‘n groep Zimbabwiërs wat van moord verdink is, gedeporteer het.

The post ‘MCBRIDE SE SKORSING WAS ONGRONDWETLIK’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!