Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VOERTUIE WORD OPGEVEIL OM METRO SE SKULD TE BETAAL

$
0
0

‘n Minibus en dubbelkajuit-bakkie van die Mangaung-metro word vandag deur die balju opgeveil om uitstaande skuld van die metro te delg.

Die balju, Andries Kruger, het aan Netwerk24 bevestig die voertuie gaan opgeveil word as daar nie vanoggend R300 000 deur die metro betaal word om dit te verhoed nie.

Volgens Kruger sal nog ‘n motor asook vyf motorfietse waarmee meterlesers hul werk moet doen, later opgeveil word.

Daar is glo ook lasbriewe vir beslagleggings op eiendom van die metro oor beweerde skuld uitgereik.

Die hoofbestuurder: kommunikasie van die metro, Qondile Khedama, samel nog inligting in voordat hy kommentaar kan lewer.

Die veiling kom middein die nuus dat die metro goedkeuring gegee het vir geldverkwisting op luukshede soos kaartjies vir Macufe.

The post VOERTUIE WORD OPGEVEIL OM METRO SE SKULD TE BETAAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!