Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BOB SKINSTAD BEDANK, TREK ENGELAND TOE

$
0
0

Die voormalige Springbok-kaptein en SuperSport-rugbykommentator, Bob Skinstad, het sy werk bedank en sy gesin na Engeland verhuis.

Sport24 berig Skinstad sal glo steeds as vryskut-kommentator in die toekoms gebruik word, maar dat hy glo ‘n pos van die steenkool-magnaat Peter Gain ontvang het en hy en sy gesin voortaan in Engeland gebasseer gaan wees.

Die 40-jarige Skinstad het tussen 1997 en 2007 in 42 toetse vir die Bokke gespeel en in 12 van hulle as kaptein opgetree.

Hy was ook deel van die Wereldbeker-wenspan in 2007.

The post BOB SKINSTAD BEDANK, TREK ENGELAND TOE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!