Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BFN VROU GEVONNIS VIR DIE MOORD OP HAAR MAN

$
0
0

‘n Bloemfonteinse vrou, Elmarie van der Berg, is tot ses jaar tronkstraf gevonnis vir haar aandeel in die moord op haar man, Hugo, in 2013 in die Rosestad.

Die 33-jarige Van der Berg is in die Vrystaatse hooggeregshof in ‘n vonnisooreenkoms gevonnis.

Sy sal effektief vier jaar uitdien.

Netwerk24 berig haar vonnis spruit uit die voorval waarin haar minnaar, Manie van Biljon, haar man met ‘n jagmes doodgesteek het.

Van Biljon dien reeds tien jaar tronkstraf uit vir die moord.

Die gebeure destyds het groot opslae gemaak toe Elmarie kort ná die moord haar keel met ’n kombuismes probeer afsny en haarself met dié mes in die maag gesteek het.

The post BFN VROU GEVONNIS VIR DIE MOORD OP HAAR MAN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!